Jy Is Te Dierbaar

Jojan Wessels

Dit sou niks goed beteken
As ek hier sou bly
Ons albei sou net
Daaronder ly

Dus wens my vaarwel
Voor ek nogeens wil bly
Want jy is te dierbaar
Om seer te kry

Jy stort nou 'n traan jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby want
Jy is te dierbaar
Om seer te kry

Ek is bang vir die spoke
Van dae lank geleë
Wat my nie wil toelaat
Om liefde te gee

Daarom moet ek gaan
Al vra jy ek moet bly
Want jy is te dierbaar
Om seer te kry

Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan
Hier heel alleen
Moet ek bly staan
Besef jy dan nie net jy baat daarby want
Jy is te dierbaar
Om seer tekry

Jy stort nou 'n traan jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby want
Jy is te dierbaar
Om seer te kry
Jy is te dierbaar
Om seer te kry
Jy is te dierbaar
Om seer te kry

Músicas más populares de Tarryn Lamb

Otros artistas de Afrikaans