Ek Wil Vir Jou

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë
Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo
Jy met jou teernis jou geduld en jou verstaan
Jy wat jou seer alleen wil dra

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so in oorvloed in jou hart
Jy met jou wysheid jou geduld in elke dag
Jy met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Músicas más populares de Tarryn Lamb

Otros artistas de Afrikaans