Tsek!
Ek like my brood gebotter aan altwee kante
Ek gooi my doppe redelik sterk, my musiek ook harder
Gee my die pinkie, ek vat die hele hand (Die hele hand)
Verkies my pelle, ongeslyp rowwe diamante
So kom ons skud 'n bietjie links
Skud 'n bietjie regs, hul sê ons is die pad af, ons sê voetsek
Skud 'n bietjie op
Skud 'n bietjie af, laat daai boude, boude blaf (En as jy dit nie like nie)
Boom bada, boom bada vat jou goed en tsek Ferreira
Boom bada, boom bada, hey (En as jy dit nie like nie)

Boom bada, boom bada, hey
Ek like dit kwaai as jy jou perskes so swaai
Jou perskes, jou perskes laat waai
As jy omdraai en jy jou perskes so laat waai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai (Lekker perskes)
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai (Voetsek)
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Kyk moenie jelly nie, kom vang tips (Tips)
Wie soek nou stroop soet perskes as daar kaalgat perskes is
Ek loop met die witbrood onder die arm so kalm soos 'n walm
Iewers is dit al 5 uur, sit 'n dubbel in my palm
En kom skud 'n bietjie links (Skud 'n bietjie)
Skud 'n bietjie regs, hul sê ons is die pad af, ons sê voetsek
Skud 'n bietjie op
Skud 'n bietjie af, laat daai boude, boude blaf (Af) (En as jy dit nie like nie)
Boom bada, boom bada vat jou goed en tsek Ferreira
Boom bada, boom bada, hey (En as jy dit nie like nie)
Boom bada, boom bada vat jou goed en tsek Ferreira
Boom bada, boom bada, hey
Ek like dit kwaai as jy jou perskes so swaai
Jou perskes, jou perskes laat waai
As jy omdraai en jy jou perskes so laat waai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai (Lekker perskes)
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai (Voetsek)
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai (Lekker perskes)
Boom bada, boom bada vat jou goed en tsek Ferreira
Boom bada, boom bada, hey (En as jy dit nie like nie)
Boom bada, boom bada vat jou goed en tsek Ferreira
Boom bada, boom bada, hey
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai (Hey) (Voetsek)