Agter Op My Fiets
Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie maar dit pla my ook nie regtig nie
Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe maar dit maak nie saak nie want ek ken die weg
Ek ken jou nog nie maar jy lyk nes Barbie en dis alles dalk te danke aan die vyf Baccardi
Maar ek dink elke dag aan jou mooie gesig aan jou lyfie o so mooi ‘n bietjie oorgewig
En ek hoop so jy pas hier agter teen my rug want ek het ‘n nuwe fiets en ja ek wil jou lift
So vergeet die trein vergeet die bus spring maar agter op my fiets hier waar dit lekker rus
En nou pas vertel ek jou wat jy graag wil hoor met jou arms om my lyf lui my klokkie oor en oor
Noem my Trompie en saam is ons die Boksombende lekker boudjies soos kersgeskenke
Maar die volgende oggend was ek heel geskok agter op my fiets het jy vir my gejok
Jy wou net my fiets met al die kêrels deel en toe ek sien het sy my fiets gesteel
Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie maar dit pla my ook nie regtig nie
Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe maar dit maak nie saak nie want ek ken die weg
Ek ken jou nog nie maar jy lyk nes Minki en dis alles dalk te danke aan die vyftien whiskys
So vergeet van als ek het ‘n nuwe fiets en jy pas hier agter op net soos in die flieks
Miskien is 'it 'n plan om hier van weg te gaan na ‘n ander plekkie êrens ver weg vandaan
Na Parys of na Rome of na Milan of soos ET op sy fiets ver weg oor die maan
En hierdie keer vertel ek wat jy nie wil hoor nie
Want hierdie keer wil ek nie weer my hart verloor nie
So nou is ek opreg en leer van al my foute
Maar daar's nie fout nie kyk daai lekker boude
Soveel lekker dinge wat ons saam kan doen baby hou maar vas want ek gaan jou soen
More word jy wakker dis wat jy sal weet met my fiets het ek jou hart gesteel
Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie maar dit pla my ook nie regtig nie
Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe maar dit maak nie saak nie want ek ken die weg
My laaste paar sente was verseker
Die beste paar sente van my lewe
En as ek nie my sente uit gegee het
Dan kon jy nie hier agterop (Dan kon jy nie hier agter op)
Daar gestaan met jou hoë hakke
Voor my toe word daar ‘n dier wakker
Al die sterre verblind deur jou oorbelle
Sorry moes my seker voorgestel het
Snotkop ek het ‘n paar voorstelle
Sexy jy sien ek vind jou heel gesellig
Ek en jy hier op my fiets ons vat dit bietjie verder
Maanskyn dans ons kyk die sterre
Drie vier bottels wyn wat ons bestel en
Glo my as ek jou soen kry jy baie lekker
Maar eerder sê ek niks spring maar agter op
Dan gee ek jou ‘n lift
Spring maar agter op by my (Spring after op)
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie maar dit pla my ook nie regtig nie
Spring maar agter op by my (Gaan saam hier weg)