Dik In Desember
So as dit lyk soos vakansie
En dit ryk soos vakansie
En dit suip soos vakansie
Is dit VA-KAN-SIE
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie
Is dit VA-KAN-SIE
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Al die boude lyk soos prente
Parmantige presente
Kyk hoe pronk al die vente
Brandewyn trek nou rente
Jol is dik in Desember
(Dik in Desember)
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber's aan
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Girls in die karavan, hul maak my tent op slaan
Is lus vir mosig raak tot dat jou ma verjaar
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
So as dit lyk soos vakansie
En dit ruik soos vakansie
En dit suip soos vakansie
Is dit VA-KAN-SIE
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie
Is dit VA-KAN-SIE
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Ek het drank in my Venter
Vanaand raak ons flenters
Ons is vol goeie wenke
Partyjie presidente
Dik in Desember
(Dik in Desember)
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber's aan
Is lus vir slordig raak, tot in die nuwe jaar
Girls in die karavaan, hul maak my tent op slaan
Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
Ons gaan vakansie hou tot dat jou sister trou
Ons gaan parmantig raak tot dat die vensters kraak
Ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink
Ja ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink