Aktiwiteite Wat Belangrik Is
Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig (Want hierdie is)
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink
Girls skud daai boude laat dit gangster is (Want hierdie is)
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons sal lewe vir ewig
Dronk raak vas dans ek love dit want ek’s Afrikaans
Gat swaai tjoppies braai kyk dis mos die lewe daai
Nee wie’t nou tyd om onplesierig te sit (O nee)
Die’s aktiwiteite wat belangrik is
Nee wag lat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol lat ons die dak kan lig (Want hierdie is)
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag dat ons eers bietjie brannas drink
Girls skud daai boude dat dit gangster is (Want hierdie is)
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons sal lewe vir ewig
Aktiwiteite wat belangrik is
Aktiwiteite wat belangrik is
Lyf vryf bodyshots baby give me all you got
Brake dans kort rok party in my bokser shorts
Nee wie’t nou lus om onplesierig te sit? (Nee)
Die’s aktiwiteite wat belangrik is
Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig (Want hierdie is)
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink
Girls skud daai boude laat dit gangster is (Want hierdie is)
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons sal lewe vir ewig
Ek’s nou nie lus om te sit met ‘n suit aan en ‘n bril
As jy my soek ek’s by die kroeg langs al die girls wat lekker soen
As jy my vra ek’s by die bar asof ek elke dag verjaar
As jy my soek ek’s op die vloer met ongelooflike moves (Die moves is crazy)

Vir ewig