Skree
Jy weet (O jy weet)
Jy is in my (Jy is in my)
So gou (O so jou)
Kom verklap my geheim
En hoe ek voel (En hoe ek voel)
Ek voel vir jou (Ek voel vir jou)
En ek weet jy mis my
Ek wil skree waar is jy?
En ek wil jou uitkry
So ek skree
Ek hoop so jy voel my
As ek skree wat doen jy?
Ek probeer dit stil kry
Maar ek skree
Ek voel (Ah ek voel)
As ek jou kon oorreed (Jou kon oorreed)
Om weer
Vir my lief te wees (My lief te wees)
Sal my hart genees? (Sal my hart genees?)
Want dit maak so damn seer (Maak so damn seer)
En ek weet jy mis my
Ek wil skree waar is jy?
En ek wil jou uitkry
So ek skree
Ek hoop so jy voel my
As ek skree wat doen jy?
Ek probeer dit stil kry
Maar ek skree
Skree
Die stilte wil ek skree
Want ek mis jou terug skree
So ek skree
En ek weet jy mis my
Ek wil skree waar is jy? (Waar is jy?)
En ek wil jou uitkry
So ek skree (So ek skree)
Ek hoop so jy voel my (Hoop so jy voel my)
As ek skree wat doen jy
Ek probeer dit stil kry
Maar ek skree