Sexy
Onthou jy daai Somer by die see, vir my meer as net jou liefde gegee
Was meer as my beste vriend gewees, gedroom dat ons altyd saam sal wees
Droom dat ek, droom dat ek, dat ek droom weer van daai dag
Toe jy my, toe jy my, my baby was
En ek wag, ja ek wag en ek verlang na daai dag want jy was
Jy was sexy en ek onthou jou nog en ek droom van jou
Ja ek droom van jou sexy lyf in my arms wat om jou vou
Jy was sexy en ek onthou jou soen en ons favourite song
So ek sing jou weer Blouberg se strand en ek hoop dat jy ook verlang
Onthou jy daai Somer op die strand, gevry skelm elke Saterdagaand
Was altyd my grootste droom gewees, vir jou wou ek soveel beter wees
Droom dat ek, droom dat ek, dat ek droom weer van daai dag
Toe jy my, toe jy my, my baby was
En ek wag, ja ek wag en ek verlang na daai dag want jy was
Jy was sexy en ek onthou jou nog en ek droom van jou
Ja ek droom van jou sexy lyf in my arms wat om jou vou
Jy was sexy en ek onthou jou soen en ons favourite song
So ek sing jou weer Blouberg se strand en ek hoop dat jy ook verlang
Onthou dit was 2002 met jou het ek al my drome gedeel
Gevry skelm agter in my kar en 'n love song op my hout kitaar
Droom dat ek, droom dat ek, dat ek droom weer van daai dag
Toe jy my, toe jy my, my baby was
En ek wag, ja ek wag en ek verlang na daai dag want jy was
Jy was sexy en ek onthou jou nog en ek droom van jou
Ja ek droom van jou sexy lyf in my arms wat om jou vou
Jy was sexy en ek onthou jou soen en ons favourite song
So ek sing jou weer Blouberg se strand en ek hoop dat jy ook verlang
O, Bloubergstrand
Was aan die brand
So vat my saam