Rooi Ferrari
Ek het nooit gedink sy kon dit bring toe sy instap sien ek hier kom 'n ding woh oh
Ek sê woh oh (Hey Sarie)
Sy's 'n rooikop girl 'n gemmerkat my ma't gesê moenie kanse vat woh oh (Go Sarie go Sarie)
Ek sê woh oh (Go Sarie go Sarie)
Elke tree wat ek gee
Raak ek crazy crazy vir 'n rooikop meisie
Boem boem boem boem my hart klop doem doem
Jy doem doem doem saam met rooikop Sarie
Doen doen doen doen daai ding ding ding
En sy bring bring bring dit soos 'n rooi Ferrari (Rooi Ferrari)
Maar 'n rooikop girl is 'n wilde ding hulle noem haar Sarie en Sarie wil woh oh
Ek sê woh oh (Jou lekker ding)
Sy's 'n warmkat my valentine my ma't gesê dis moeilikheid daai aai aai (Go Sarie go Sarie)
Sy sê aai aai (Go Sarie go Sarie)
Elke tree wat ek gee
Raak ek crazy crazy vir 'n rooikop meisie
Boem boem boem boem my hart klop doem doem
Jy doem doem doem saam met rooikop Sarie
Doen doen doen doen daai ding ding ding
En sy bring bring bring dit soos 'n rooi Ferrari (Rooi Ferrari)
Sien sy is 'n gemmerkat 'n rooikop girl en sy’s frikken hot
Maar al wat sy wil doen is bietjie lepel lê van die oggend tot die aand op 'n enkelbed
Dis baie lekker maar dis ongemaklik sê ek nee sê sy ek's belaglik sê sy is 'it
Wat wil jy hê bly stil draai om dat ons kan lepel lê
Boem boem boem boem my hart klop doem doem
Jy doem doem doem saam met rooikop Sarie
Doen doen doen doen daai ding ding ding
En sy bring bring bring dit soos 'n rooi Ferrari (Rooi Ferrari ,rooi Ferrari)
Boem boem boem boem my hart klop doem doem
Jy doem doem doem saam met rooikop Sarie
Doen doen doen doen daai ding ding ding
En sy bring bring bring dit soos 'n rooi Ferrari