Raak Vir My Rustig
Vat hom soos 'n Vrydag
'n Vrydag laat die goeie tye rol en laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Vir ewig Vrydag
Vrydag maak die lekker in my los en skink daai voggies
Daai voggies en gee minder om
Tjop en dop en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig (Sit 'n)
Sit 'n tjopie op die vuur en (Raak vir my rustig, raak vir my rustig hey)
Jy loop hier rond of dit jou plaas is
Nee dis te veel vir my hey
Jy maak as of jy sommer die baas is
Nee chill 'n bietjie uit (Chill uit)
Jy hol hier rond as if jy altyd laat is
Nee raak 'n bietjie lui
Geld jaag is laas jaar raak rustig vir my (Ah yes)
As jy my sien ek's altyd rustig
Ja ek's so rustig jy sal dink dis amper Christmas
So sit jou sonbrille op en vat 'n breek in jou kop en hou kermis
Vat hom soos 'n Vrydag
'n Vrydag laat die goeie tye rol en laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Vir ewig Vrydag
Vrydag maak die lekker in my los en skink daai voggies
Daai voggies en gee minder om
Tjop en dop en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig (Maak jou)
Maak jou bra bietjie los en (Raak vir my rustig hey, raak vir my rustig hey)
Jy werk altyd asof die geld skaars is
Nee dis nie nodig nie
Jy trap die petrol asof jy kwaad is
Nee trap 'n bietjie briek
Jou suit en tie is styf en dis gevaarlik
Maak dit los asseblief (Maak los)
Rond jaag is laas jaar ek skryf vir jou 'n brief (Is ja)
As ek jou sien jy's altyd haastig
Jy's so haastig jy maak my ongemaklik
So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop en raak rustig (Rustig)
Vat hom soos 'n Vrydag
'n Vrydag laat die goeie tye rol en laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Vir ewig Vrydag
Vrydag maak die lekker in my los en skink daai voggies
Daai voggies en gee minder om
Tjop en dop en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig (Gooi 'n)
Gooi 'n klippie op die ys en (Raak vir my rustig hey)
Raak vir my rustig hey
Raak vir my rustig hey