Pens En Pootjies
Pens en pootjies
Pens en pootjies
Pens en pens en pootjies
Pens en pootjies, pens en pootjies, Pappa
Pens en pens en pootjies
Pens en pootjies, pens en pootjies, Pappa
O, kyk daai lyfie
Lyk soos partytjie
Net pens en pootjies van al jou ma se broodjies
Guy, ek's strategies, nee
Moenie jealous wees nie
Mos nie perfek nie, maar ooh, jy lyk so sexy, ooh
Kom wees my vyf rand want ek short nog net vyf rand (Vyf rand)
Kom wees my drie, laat ek jou druk nes Cheslin Kolbe (Cheslin)
Kom wees my Fanta want ek lus bietjie borrels (Borrels)
Kom wees my OMO, ons gaan skrop bietjie nou-nou (Bietjie skrop)
Raak wys en beweeg jou lyf
Ja jy glo jou oë nog steeds nie
Hoe sexy pens en pootjies
Nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyf
Ja, jy glo jou oë nog steeds nie
Ek sal nie byt nie
Jy moenie vir my so kyk nie
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
Jy gaan moet dans, Pappa
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
Jy gaan moet dans, Pappa
Bring daai pens en pootjies van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies van al die pens en pootjies
Moenie jealous wees nie, jou boep, my deeg te weeg nie
Nee moenie worry, Pappie, love handles is nie vas nie
Kom maak hom oop, Pappa
Ja, laat hy loop, Pappa
Ja, maak hom oop, Pappa
Pappa, maak hom oop, Pappa
Kom maak hom oop, Pappa
Ja, laat hy loop, Pappa
Ja, maak hom oop, Pappa
Pappa, maak hom oop, Pappa
Jy, wat kyk jy so?
Woo, kyk daai lyfie met daai ekstra vleisie
Jy gaan dit kry as jy nie ophou vir my kyk nie, yes
Hier's ekstra klasse, dan hou ek jou vasser
Pak maar uit jou tasse
Hier wag ‘n groot verrassing
Kom wees my vyf rand want ek short nog net vyf rand (Vyf rand)
Kom wees my drie, laat ek jou druk nes Cheslin Kolbe (Cheslin)
Kom wees my Fanta want ek lus bietjie borrels (Borrels)
Kom wees my OMO, ons gaan skrop bietjie nou-nou (Bietjie skrop)
Raak wys en beweeg jou lyf
Ja, jy glo jou oë nog steeds nie
Hoe sexy pens en pootjies nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyf
Ja, jy glo jou oë nog steeds nie
Ek sal nie byt nie, jy moenie vir my so kyk nie
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
Jy gaan moet dans, Pappa
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
(Bring daai pens en pootjies)
Jy gaan moet dans, Pappa
Hmm daai pens en pootjies van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies van al die pens en pootjies
Moenie jealous wees nie, jou boep, my deeg te weeg nie
Nee moenie worry, Pappie, love handles is nie vas nie
Kom maak hom oop, Pappa
Ja, laat hy loop, Pappa
Ja, maak hom oop, Pappa
Pappa, maak hom oop, Pappa
Kom maak hom oop, Pappa
Ja, laat hy loop, Pappa
Ja, maak hom oop, Pappa
Pappa, maak hom oop, Pappa
Maak hom oop, Pappa