Nogsteeds My Girl
Ek wil weet
Wil weet wanneer jy weer kom kuier?
Jy’t gesê
Dis verby maar jy’s nog steeds myne
Kan sê wat jy wil jy’s nog steeds myne
En ek is joune
En ek brand brand brand brand om by jou te kuier
Ek sien jou môre by my huis
Bring jou lyf kwart voor vyf
Ek wil weet
Wil weet of jy ooit weer kom kuier?
Want jy sê
Ek sit nogsteeds op my eie
Kan sê wat jy wil jy’s nog steeds myne
En ek is joune
En ek brand brand brand brand om by jou te kuier
Ek sien jou môre by my huis
Bring jou lyf kwart voor vyf
Jy sien oh
Ek’s verslaaf aan jou
Jy kan sê wat jy wil
Maar’s jy's nogsteeds my girl
Ek sien jou môre by my huis
Bring jou lyf kwart voor vyf, hey
Ek sien jou môre by my huis
Bring jou lyf kwart voor vyf
Ek soek jou