Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie
Ja ek's lus vir ‘n biertjie (Net so)
En ‘n Sondag plesiertjie
Om te chill is 'ie duur nie
So moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Moenie trane kom trek nie (Nee wat)
Kom ons vat nog ‘n knertsie (Tjeers)
Nie lus om môre te werk nie
So moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
In die swembad gaan ons tand vat
Bel ma' jou baas want môre is ons babelaas
Ek’s beslis nie
Nog nie kus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie

(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)

Dis salig op ‘n Sondag
Dit maak my opgewonde
Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie
Moerig op ‘n Maandag
Dan staan ons weer op aandag
Maar dis nie vandag se worries nie
Jy sien 'is Sondag hierdie (Heeldag)
Nee wat kom sit nog ‘n bietjie (Jy ry nie)
Ons praat ’ie besigheid hie' nie
So moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Ek voel die dop my kielie
Jy sien die drank’s verniet hier
Môre lê nog ‘n entjie
Ja moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Om die vuurtjie, bosveld TV
Bel ma' jou baas want môre is ons dodgy
Jy’s beslis nie, nog nie tipsy
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
Salig op ‘n Sondag
Dit maak my opgewonde
Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie
Moerig op ‘n Maandag
Dan staan ons weer op aandag
Maar dis nie vandag se worries nie
Jy sien op Sondag gaan ek definitief die boek wil lees nie
Nee ek like om te ontspan so jy hoef nie so te wees nie
Ek like baie ys as jy my dubbels gooi
Ek raak opgewonde as jy die bure nooi
Want ons gaan looi (Looi)
En bietjie brannas suip
Klink vir my mooi (Mooi)
Waarheen loop die tyd
Maandag bel die baas ma' ons het wingerd griep (Damn)