Miljoenêr

FRANCOS HENNING, MARK KAHN

Jy laat my voel net soos ‘n miljoenêr
‘n Miljoenêr dis hoe ek voel
Jy laat my voel net soos ‘n miljoenêr
‘n Miljoenêr dis hoe ek voel

Jy weet daar’s moeilikheid as ek die voordeur sluit en wegkruip
O want die bank wil weet waar’s my kar se paaiement?
En by my werk soek ek elke liewe dag ‘n rede
Om in my kar te spring en langs jou lyf te lê

En nou al gee hul my ‘n suitcase propvol note
O of ‘n Bosveld plaas in die Noord-Transvaal distrik
Dan sal ek dankie sê en dit alles net so terug gee
Want baby sonder jou beteken al daai stuff mooi niks

Ons kan maar lekker lag ja vir wat ek het
Want in die bank het ek net vyftig sent
En as jy eendag dalk hier by my kom lê
Dan lê ons saam in my enkelbed

Al werk ek hard is die tye tough
Met die ressessie is dit op en af
Jy sien my werk het ek klaar bedank want saam met jou baby voel ek soos ‘n miljoen rand

Jy laat my voel net soos ‘n miljoenêr
‘n Miljoenêr dis hoe ek voel
Jy laat my voel net soos ‘n miljoenêr
‘n Miljoenêr dis hoe ek voel

Jy weet daar’s moeilikheid as ek die voordeur sluit en wegkruip
O want die bank wil weet waar’s my huis se paaiement?
En by my werk soek ek elke liewe dag ‘n rede
Om by die huis te bly en net langs jou lyf te lê

En nou al gee hul my ‘n suitcase propvol note
Of ‘n BMW soos hul ry in die Parlement
Dan sal ek dankie sê en dit alles net so terug gee
Want baby saam met jou voel ek nes die President

Ons kan maar ‘n lekker lag vir wat ek besit
Saam met jou beteken dit tog niks maar as jy eendag dalk hier by my kom bly
Sal ons gelukkig wees net ek en jy

O ja dis harde werk en my geld is op
Al wat ek nodig het is jy my pop
En verlede week het ek my werk bedank want saam met jou baby voel ek soos ‘n miljoen rand

Jy laat my voel net soos ‘n miljoenêr ('n Miljoenêr)
‘n Miljoenêr dis hoe ek voel (Dis hoe ek voel)

Jy laat my voel net soos ‘n miljoenêr (Laat my lekker voel)
‘n Miljoenêr dis hoe ek voel (Miljoenêr)

Curiosidades sobre la música Miljoenêr del Snotkop

¿Quién compuso la canción “Miljoenêr” de Snotkop?
La canción “Miljoenêr” de Snotkop fue compuesta por FRANCOS HENNING, MARK KAHN.

Músicas más populares de Snotkop

Otros artistas de