Liefde Is In Die Lug
So nou meeste van my tyd het ek gebruik om net te sit te sit en droom
Te dink aan jou en wonder hoe't ek hoe't ek hoe't ek jou verloor
Maar Woensdagaand toe ek probeer om weer met jou met jou te praat
Sê jou vriendin, daai sexy een (Ek dink ek leef) (Man wat's haar naam)
Sy sê jy suip maar sy's bereid om te gesels en my te troos, ek sê toe ja (Hiep hiep hoera)
Ek drink Tequila sy bring room
Toe met 'n massage en stoom teen jou ruit stuur ek 'n sms and jou wat lees (Fokof en los my uit, hey)
(Liefde is in die lug en ek voel die sonskyn is bedig so ek sing da dadum dada, whoa)
So nou meeste van my dae het ek gemors om net te sit te sit en huil
Te dink aan jou en wonder wat was wat was wat was fout met my
Maar Dinsdagaand toe ek probeer om al my stuff by jou te haal
Sê jou vriendin, daai lekker een man wat's haar naam (Ek dink dis Steve)
Sy sê jy suip maar sy's bereid om te gesels en my te troos
Ek sê toe ja, ek drink Sambuca sy die room (Hiep, hiep, hoera)
Sy vryf my lyf en met stoom teen jou ruit stuur ek 'n sms aan jou wat lees (Fokof en los my uit, hey)
(Liefde is in die lug en ek voel die sonskyn is bedig so ek sing da dadum dada, whoa)
So nou elke liewe dag het ek gewag dat jy my jy my terug moet vat
Gedink aan jou en wonder wat gaan wat gaan wat gaan met jou aan
Maar gisteraand toe ek probeer om weer met jou met jou te praat
Sê jou vriendin, die blonde een van die tweeling, man wat's haar naam
Hul sê jy suip maar so bereid om te gesels en my te troos
Ek sê toe ja, die tweeling sit toe net so op my skoot (Hiep hiep hoera)
Net soos 'n sandwich met stoom teen jou ruit stuur ek 'n sms aan jou wat lees (Fokof en los my uit, hey)
(Liefde is in die lug en ek voel die sonskyn is bedig so ek sing da dadum dada, whoa)
(Liefde is in die lug en ek voel die sonskyn is bedig so ek sing da dadum dada)
(Liefde is in die lug)