Kry Jou Ass By Die Werk
My vriend het 'n meisie en hy haat daai bitch
Hy kerm elke donnerse dag
Hy sê dis nou tyd om daai girl te los hy gaan crack as hy langer wag
Sy sit op haar gat hy werk homself oor 'n mik
En sy druk net al sy cash in haar sak
Sy sê die werk is skaars sy slaap maar heeldag lank wel my vriend
Wie's nou slapgat?
Dis verby dis verby
Na na kry jou ass by die werk
Sy moet gly sy moet gly
Na na kry jou ass by die werk
Hy verdien 'n klein salaris en dis net nie genoeg
So vinnig soos wat sy dit spandeer
Sy sê die werk is skaars waarvoor sy kwalifiseer en haar smaak
Is fokken duur
Dis verby dis verby
Na na kry jou ass by die werk
Sy moet gly laat sy gly
Na na kry jou ass by die werk
Wel dis seker ook moeilik om net rond te lê oh yeah
Wel as dit verniet is wil jy dit seker hê oh yeah
My vriend het 'n boyfriend en sy haat daai doos
Sy kerm elke donnerse dag
Hy sê hy soek meer cash om by die huis te kan bly
Wel my vriend hy stem saam gat
Dis verby dis verby
Na na kry jou ass by die werk
Hy moet gly hy moet gly
Na na kry jou ass by die werk
Dis verby dis verby
Na na kry jou ass by die werk
Hy moet gly hy moet gly
Na na kry jou ass by die weeeeerk