Jeukerig
Kom laat ek jou 'n ding vertel dis 'n blote feit (Is feite)
Sy kort 'n lisensie mos of 'n permit om so te lyk
Sy't 'n houding wat lyk vir my soos hou jou hande tuis (Los uit)
Maar daai lyf
Daai lyf
Daai lyf kort 'n vryf
Flip dit
Nou sit dit
Ek kan dit nie afskud nie
Dammit
Jy maak dit, so moeilik vir my
(Moeilik vir my)
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, net soos witblits
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig
Dit maak my
Maak my
Jeukerig
Jy maak my jeukerig
Jy maak my jeukerig
En as ons jeukerig is
Dan moet ons daai lus blus
Ons gaan 'n ding los klits
Vry tot die jeuk weg is
En as ons jeukerig is
Dan moet ons daai lus blus
Ons gaan 'n ding los klits
Vry tot die jeuk weg is
Kom laat ek jou 'n ding vertel
Dis 'n blote feit ('is waar)
Jy scheme ek wil net vir jou kyk
Maar pasop, hier kom moeilikheid
Sy't 'n kyk aan haar wat lyk vir my soos ja, jy los my uit
(Vir wat?)
Maar daai lyf
Daai lyf
Daai lyf gaan ek vryf (Watch my)
Flip dit
Nou sit dit
Ek kan dit nie afskud nie
Dammit, jy maak dit, so moeilik vir my
(Moelik vir my)
Goeie genugtig
Daai lyf is lustig
Goeie genugtig
Net soos witblits
Goeie genugtig
Daai lyf is lustig
Goeie genugtig
Dit maak my
Maak my
Jeukerig
Jy maak my jeukerig
Jy maak my jeukerig
En as ons jeukerig is
Dan moet ons daai lus blus
Ons gaan 'n ding los klits
Vry tot die jeuk weg is
En as ons jeukerig is
Dan moet ons daai lus blus
Ons gaan 'n ding los klits
Vry tot die jeuk weg is
Jy maak my jeukerig
Jy maak my jeukerig
Jy maak my jeukerig