Izzzit

Ek was op pad na die Spar
Want ek was lus vir jam tertjies
Ma toe sien ek jou da' staan by die till
Wa' jy werkies
Nog nooit so iets gesien nie
Verloor amper my tekkies
Ek sê yoh
Jou sterre lyk soos lekker skaap stertjies
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit

Ek scheme toe hierdie is my kans
Kom ek maak aangename kennis
Sê hoe lyk dit met ‘n tertjie
En ‘n klein bietjie tennis
Want daardie bene
Daai boude lyk vir my mos na wenners
Ek sê yoh
Ek sal jou vry ma' sal jou vry soos en flenters
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit

(Izzzit!)

Ek wil jou raak vat
Jou oor my skoot trek
Vir ‘n pakslae
Maar sy kap my once
Sy sê net izzzit
(Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat)
Sy kap my izzzit
(Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Ek gaan jou deur draf
Jou ruggie nat maak
Met my waslap
Maar sy kap my once sy sê net izzzit
(Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat)
Sy kap my izzzit
(Ja dis dit, as ek jou vas vat)

Jy’s gesoek, jy’s gesoek, jy’s gesoek jy sal kry
As ek jou kry, jou kry, jou kry gaan ons vry
Maar sê sy izzzit (izzzit)
Sê sy net izzzit (izzzit)

Ek’s voor haar huis geniet ‘n Sterie Stumpie
Minding my own business
Ek dog wag laat ek haar uit nooi vir ‘n Fanta of ‘n Fizzer
Sê hallo, dis ekke en damn jy maak my disness
Ek sê yoh as ek jou vry, dan vry ek jou stukkend
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit

Opad terug van die club
En ek’s opsoek na ‘n bederfie
Sien ek sy’s in die KFC met ‘n strawberry melkie
Sy vat ‘n slukkie
En ek huk hier
In my din denim jean
As ek jou vry gaan jy opeindig in strawberries en cream
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit

(Izzzit!)

Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek
Vir ‘n pakslae
Maar sy kap my once
Sy sê net izzzit
(Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat)
Sy kap my izzzit
(Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Ek gaan jou deur draf
Jou ruggie nat maak
Met my waslap
Maar sy kap my once
Sy sê net izzzit
(Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat)
Sy kap my izzzit
(Ja dis dit, as ek jou vas vat)

Ja daardie boude is gevaarlik
Is gevaarlik soos wit blits
Maar al wat ek kry
Wat ek kry
Wat ek kry is izzzit
Sy kap my izzzit, izzzit, izzzit, izzzit, izzzit
Maar ek lus ‘it, lus ‘it, lus ‘it, lus ‘it, (yoh ek lus ‘it)

Jy’s gesoek, jy’s gesoek, jy’s gesoek jy sal kry
As ek jou kry, jou kry, jou kry gaan ons vry
Maar sê sy izzzit (Izzzit)
Sê sy net izzzit (Izzzit)

Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek
Vir ‘n pakslae
Maar sy kap my once
Sy sê net izzzit
(Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat)
Sy kap my izzzit
(Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Ek gaan jou deur draf
Jou ruggie nat maak
Met my waslap
Maar sy kap my once sy sê net izzzit
(Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat)
Sy kap my izzzit
(Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Sy kap my izzzit
Sy kap my (Izzzit!)

Curiosidades sobre la música Izzzit del Snotkop

¿Cuándo fue lanzada la canción “Izzzit” por Snotkop?
La canción Izzzit fue lanzada en 2018, en el álbum “Sous”.

Músicas más populares de Snotkop

Otros artistas de