HKGK
Lanklaas 'n jol so geskud in '84
Ja al die shooters dit maak ons willewragtig
Hou vas jou trouring hou vas die girls is beautiful
Maak los die brieke die ding wil agteruit rol
Toe ek weer sien toe staan Dirkie op die graspark
Hy staan bekend as daai ou wat als wil afvat
Check hierdie party trick kom ons maak geskiedenis
Kom cheer vir Dirkie want Dirkie is die business
Brandweerwa kon hom nie keer nie die hele buurt brand af sorry meneer
HKGK hier kom dit nou bra
HKGK soek jy 'n pakslae?
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK hou aan ek's nou daar
HK uh GK
HK uh GK
HK uh GK
HK uh GK
Sy sê sy skinnidip altyd net so na twaalf
En sy't 'n lyfie wat my so lekker lus maak
Hou vas jou rokkie hou vas ja ek is nou daar
Maak solank jou knoopies los ja jy sal moet reg staan
Toe ek daar aankom toe staan sy al daar half kaal
Ons spring maar in en dis toe dat alles suid val
Topless en vry in die swembad ons is half mal
Net toe dit lekker rof raak toe staan haar pa daar
'n Haelgeweer kon my nie keer sy't my verhinnerweer sorry meneer
HKGK hier kom dit nou bra
HKGK soek jy 'n pakslae?
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK hou daar ek's nou daar
HK uh GK
HK uh GK
HK uh GK
HK uh GK
So as jou bure bel om tien-uur in die oggend want almal is dagdronk HKGK
En as die pote klop die vyfde keer in twee dae want almal swem kaalgat HKGK
HKGK hier kom dit nou bra
HKGK soek jy 'n pakslae?
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK hou daar ek's nou daar
HKGK hier kom dit nou bra
HKGK soek jy 'n pakslae?
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK hou daar ek's nou daar
HK uh GK
HK uh GK
HK uh GK
HK uh GK
Bra hier kom groot