Groot Gat Meisies
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Ah jy's beautiful
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful (Jy's beautiful)
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Ah jy's beautiful (Beautiful)
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
Jy sien sy lyk net soos die meisies in die FHM
Net 'n bietjie voller van figuur sou ek sê
Voller om die heupe met 'n groot aptyt
Vir mans en milkshake
Ses tequilas en die aand's nog lank want groot gat meisies het altyd die fun
'n Bietjie meer was nog nooit te veel
Al haar curves op die regte plek so gee haar nog 'n Big Mac
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Ah jy's beautiful (Beautiful)
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
Jy sien sy lyk net soos daai meisies op die internet
Vreeslik verleidelik wil ek amper sê
Voller in die buuste met ‘n groot aptyt
Vir mans en roomys
Tien tequilas en die aand's volmaak
Raak al hoe wilder soos sy tipsy raak
'n Bietjie meer was nog nooit te veel
Al haar curves op die regte plek so gee haar nog 'n Big Mac
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Ah jy's beautiful (Beautiful)
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Ah jy's beautiful (Beautiful)
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Ah groot gat meisies laat ek hoor
Ah jy's beautiful (Beautiful, beautiful)