Freak
Laas toe ek jou sien
Kon ek jou net vermy
Was net soos 'n engel
Jou lyf laat my huil
Sweef soos 'n vlinder
Die wêreld so mooi
Ek wens ek was special
Jy's so vreeslik special
Maar ek’s 'n freak
Ek’s 'n weirdo
Wat de hel soek ek hier?
Ek is verlore
Dit sny soos 'n lem
Wil ek alles kan beheer
As my lyf net volmaak was
My siel opgebreek
Ek wens jy sou oplet
As ek sou verdwyn
Jy's so vreeslik special
Ek wens ek was special
Maar ek’s 'n freak
Ek’s 'n weirdo
Wat de hel soek ek hier?
Ek is verlore
Jy hardloop steeds van my
Jy's weg van my
Weg van weg van my
Weg
Solank jy geluk vind
Op jou eie manier
Jy's so vreeslik special
Ek wens ek was special
Maar ek’s 'n freak
Ek’s 'n weirdo
Wat de hel soek ek hier?
Ek is verlore
Ek’s so verlore