Ek Voel Niks
Jy mag dalk dink ek’s net aspris maar ek’s bevrees dis hoe ek is
En ek voel niks as jy my teësê wat jy wil dit maak my niks
Ek voel ‘n fok as jy my mis twee weke terug was ek al oor dit
So jy dink ek gaan net rondsit en luister hoe jy my bullshit
Ek voel niks
Jy kan maar dink dis onregverdig en jy’s reg dis hoe ek is
En ek voel niks as jy my teësê wat jy wil dit maak my niks
Ek voel ‘n fok as jy my mis twee weke terug was ek al oor dit
Jou leuens was so onnodig so back off of ek verloor dit
Ek het gehou van jou het jy gedink wat jy gedoen het?
Ek wou jou mis maar nou voel ek niks
Ek hou van jou het jy gedink wat jy gedoen het?
Ek wou jou mis maar nou voel ek niks
Jy kan maar sê ek is selfsugtig en jy’s reg dis hoe ek is
En ek voel niks as jy my teësê wat jy wil dit maak my niks
Ek voel ‘n fok as jy my mis twee weke terug was ek al oor dit
Delete my nommer van jou foon kom haal jou stuff of ek verkoop dit
Ek het gehou van jou het jy gedink wat jy gedoen het?
Ek wou jou mis maar nou voel ek niks
Ek hou van jou het jy gedink wat jy gedoen het?
Ek wou jou mis maar nou voel ek niks
Jy mag maar sê ek is gevoelloos en jy’s reg dis wat ek is
En ek voel niks jy’s op jou eis doen wat jy wil dit maak my niks
Ek voel ‘n fok as jy my mis twee weke terug was ek al oor dit
Ek’s immuun teen wat jy voel en ek bedoel dit ek voel niks
So verbaas ek voel niks
So jy kan maar doen wat jy wil
Snaaks ek het gedink ek kon hou van jou
Ek sal jou dalk mis
Maar ek voel niks