Ek Laaik van Jol
Ek like van funky tunes en 'n kroeg vol booze
Ek like van meisies in bikinis met lekker boobs
Ek like van party met al my knope los
Met my glas vol brannas want ek raak gou dors
Ek like van jaggerbombs ek like van Kurt se songs
Ek like van vry in ‘n swembad met busty blondes
Ek like van party met tequila shots
Met my buurman se vrou want sy is freaking hot
Ek like van jol
Ek like van jol jol jol jol
Lig my glas en maak hom vol vol vol vol
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans
Ek wil party heelnag lank lank lank lank
Tot moreoggend sê ons (Whoa whoa whoa)
Waar's die jol? (Whoa whoa whoa)
Hier's die jol
Ek like van crazy chicks en ek like van party tricks
Ek like van VIP want daar's die drinks verniet
Ek like van party met 'n dop in altwee hande
Met my sonbril op en met 'n broek vol planne
Deurnag jol elke dag van die week
Soos John Travolta dans as ek wil sexy wees
Ek like van party met die girls van Graaf-Reinette
En al die ander lekker plekke as hul brannas het
Ek like van jol
Ek like van jol jol jol jol
Lig jou glas en maak hom vol vol vol vol
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans
Ek wil party heelnag lank lank lank lank
Tot moreoggend sê ons (Whoa whoa whoa)
Waar's die jol? (Whoa whoa whoa)
Hier's die jol
Ek like van meisies wat weet hoe om handstands te doen
Ek like van een shooter twee shooter op die vloer
Ek like van drie shooter vier shooter in jou moer
Nie hastig wees nie want ek dans graag vas
En moreoggend voel ek niks vir babbelas
Ek like van jol
Ek like van jol jol jol jol
Lig jou glas en maak hom vol vol vol vol
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans
Ek wil party heelnag lank lank lank lank
Tot moreoggend sê ons (Whoa whoa whoa)
Waar's die jol? (Whoa whoa whoa)
Hier's die jol (Whoa whoa whoa)
Waar's die jol? (Whoa whoa whoa)
Hier's die jol