Die Padda

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ha ham

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry ha ham ha ham ha ham

Hy vra toe 'n vuurvlieg om sy lig uit te huur ha ham
Die vuurvlieg sê toe ja teen 'n sent per uur ha ham
Die twee loop toe af na die nooi se huis
Die huis in die vlei van mejuffrou muis ha ham ha ham ha ham

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ha ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ha ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry ha ham ha ham ha ham

Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen ha ham hey hey hey

Het hy hierdie ontstellende nuus verneem Eskom het gesê dis jou probleem ha ham ha ham ha ham

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ha ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ha ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry ha ham ha ham ha ham

Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vas gesweis hey
Hy moes maar opsit saam met padda en sy muis hey
Die padda het die vuurvlieg toe maar huis toe gestuur
Want 'n luistervink as lig is gans te duur

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ha ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ha ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry ha ham ha ham ha ham
Ha ham ha ham ha ham
Ha ham ha ham ha ham
Cheeky bum cheeky bubblegum

Músicas más populares de Snotkop

Otros artistas de