3 Goeie Redes
Een twee drie
Hey hey sê my sê my sê my is alles okay?
So hoekom hoekom sê my hoekom voel dit voel dit vir my
Jy lyk bang ‘n bietjie bang om al die reëls te wil breek?
Ek sê niks niks niks maar jy kan sien ek wil skree
Weet jy dink ek’s dalk ‘n fool in ‘n paradys
So kom vanaand ‘n bietjie saam sodat ek jou wys
Hoe normaal dit is om altyd net ek te voel
As almal altyd iets te sê het oor wat ek doen (Een twee drie jy gee my)
Een twee drie goeie redes om te doen (Wat ek wil)
Vir hoe lank het ek niks gevoel (Een twee drie)
Goeie redes om te sê (Hoe ek voel)
Jy dink jy weet wat ek wil hê (Een twee drie)
Goeie redes om te doen (Wat ek wil)
Vergeet ek’s net so messed up
Soos jy jy jy
Hey hey sê my sê my sê my is alles okay?
So hoekom hoekom sê my hoekom verwag jy van my
Om iemand anders iemand anders anders vir jou te wys?
Ek wil skree skree skree maar ek sê ek’s okay
Weet jy dink ek’s dalk ‘n fool in ‘n paradys
So kom vanaand ‘n bietjie saam sodat ek jou wys
Hoe normaal dit is om altyd net ek te voel
As almal altyd iets te sê het oor wat ek doen (Een, twee, drie jy gee my)
Een twee drie goeie redes om te doen (Wat ek wil)
Vir hoe lank het ek niks gevoel (Een twee drie)
Goeie redes om te sê (Hoe ek voel)
Jy dink jy weet wat ek wil hê (Een twee drie)
Goeie redes om te doen (Wat ek wil)
Vergeet ek’s net so messed up
Soos jy jy jy jy (Een, twee)
Ek’s net so messed up (Een twee drie)
Ek’s net so messed up (Een twee drie)
Ek’s net so messed up
Soos jy (Een twee drie)
Goeie redes om te doen (Wat ek wil)
Vir hoe lank het ek niks gevoel (Een twee drie)
Goeie redes om te sê (Hoe ek voel)
Jy dink jy weet wat ek wil hê (Een twee drie)
Goeie redes om te doen (Wat ek wil)
Vergeet ek’s net so messed up
Soos jy jy jy jy (Een twee drie)