Waarom

AART PIETER MOL, CORNELIS R. BERGMAN, ELMER F VEERHOFF, ERWIN VAN PREHN, GEERT IAN HESSING

Ek was daar toe jy getrou het met die man
Gesê jy maak 'n fout
Het ek nie?

Toe sê jy ek is eintlik net jaloers
Op die liefde wat jy kry
Van 'n ander een

Maar op daai donker dag het oë stil gestaar
Jy wou nie hoor wat ek wou sê
Ek wil net hê dat jy geloof moet hê in my
Dat jy moet luister wat ek sê

Waarom kon jy nie luister na 'n vriend?
Vertel vir my?
Waarom was my woorde als verniet?
Vertel vir my?
Nou's als verby

Jy mag nou weet dat daar liefde in my was
Om te vergeet
Dit kan ek nie

Nou dat jy so weerloos voor my staan
En jy sê my jy soek 'n ware vriend

Ek wil jou vashou, verduidelik hoe ek voel
Maar hoe kan ek
Vir jou sê?

Dit is nou te laat
Daar is geen liefde meer
Jy wil nooit luister wat ek sê

Waarom kon jy nie luister na 'n vriend?
Vertel vir my?
Waarom was my woorde als verniet?
Vertel vir my?
Nou's als verby

Waarom kon jy nie luister na 'n vriend?
Vertel vir my?
Waarom was my woorde als verniet?
Vertel vir my?
Nou's als verby

Curiosidades sobre la música Waarom del André Schwartz

¿Quién compuso la canción “Waarom” de André Schwartz?
La canción “Waarom” de André Schwartz fue compuesta por AART PIETER MOL, CORNELIS R. BERGMAN, ELMER F VEERHOFF, ERWIN VAN PREHN, GEERT IAN HESSING.

Músicas más populares de André Schwartz

Otros artistas de Crooner