Ek Haal Asem

Ek onthou nie wat ek gesien het nie
Ek weet net ek wou nie daar wees nie
Het gekies om om te draai
Gekies om terug te stap

Geweet ek kan nie gaan nie
Geweet ek wil nie los nie
Was nog nie reg vir groet nie
Was nog nie reg vir goodbye nie

Ek haal asem
Ek haal asem
Gegee aan my
Geblaas in my

Ek haal asem
'n Lewens asem
Geskenk aan my
Dit leef in my

Ek haal asem
Ek haal asem
Gegee aan my
Geblaas in my

En as die son my seën vir nog 'n dag
En jy vra my hoekom die glimlag?
Ek haal asem

Ek onthou wel daar was engele
In die skadu van hul vlerke
Voel ek veilig en genees
Genade breek die vrees

Geweet ek kan nie gaan nie
Geweet ek wou nie los nie
Was nog nie reg vir groet nie
Was nog nie reg vir goodbye nie

Ek haal asem
Ek haal asem
Gegee aan my
Geblaas in my

Ek haal asem
'n Lewens asem
Geskenk aan my
Dit leef in my

Ek haal asem
Ek haal asem
Gegee aan my
Geblaas in my

En as die son my seën vir nog 'n dag
En jy vra my hoekom die glimlag?
Ek haal asem

Geweet ek kan nie gaan nie
Geweet ek wou nie los nie
Was nog nie reg vir groet nie
Was nog nie reg vir goodbye nie

Ek haal asem
Ek haal asem
Gegee aan my
Geblaas in my

Ek haal asem
'n Lewens asem
Geskenk aan my
Dit leef in my

Ek haal asem (Ek haal asem)
Ek haal asem (Ek haal asem)
Gegee aan my
Geblaas in my

En as die son my seën vir nog 'n dag
En jy vra my hoekom die glimlag?
Ek haal asem

Músicas más populares de André Schwartz

Otros artistas de Crooner