Lief vir Alles Hier

So baie mense slaap vanaand
Die lug en sterre prag geslaap
Hul weet nie dat wanneer die môre kom
Die pyn vir ons sal kwyn

Die bome strak en swart vanaand
Die maanlig glimmer oor die stroom
Die stilte van die nag hou groot mistiek
Ek skuil vir nou daarin

Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my
En alle wesens wat bly hoop

Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
Ja, die vuur, en die pyn en fantasie
Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo
Ja, ek is lief vir alles hier

Die kind is klein en swak en koud
Wie sal hom weghou van die vuur?
Net soos die aarde ons grootmoeder is
Sal sy ons troos en voed

Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my
En alle wesens wat bly hoop

Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
Ja, die vuur, en die pyn en fantasie
Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo
Ja, ek is lief vir alles hier

Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my (Wonder vir my)
En alle wesens wat bly hoop
Ja ek is lief vir alles hier

Músicas más populares de André Schwartz

Otros artistas de Crooner