Diana - 'n Huldeblyk

Andre Franke, Hans-Joachim Horn-Bernges

Jy't skaam die pers vermy
Toe hul verbete na jou vrei
'n Vrouedroom so mooi was jy
Die prins het sy prinses gekry

Die oggend in die kerk
Jou glimlag open sonder perk
Die wêreldklokke jubel bly
Jy't 'n reënboog laat verskyn

En toe word jy die Moedersvrou
Maria, Jesus hy was ontrou
Niemand sien die syn, die leed, die pyn

Jy gee, jy's 'n engel van die hart
Jou liefde ken geen perk of kleur
Niks kan jou keer

Jy gee, soos 'n engel vlieg jy vry
Jy bring hoop aan die wat ly, vir oud en kind
Vir almal het jy tyd gevind
Maar was daar 'n hart vir jou?

Die aand is jy gejaag
Sirenes breek die stille nag
Daar het jou lewe jou verlaat
Verlos van pyn en al die kwaad

Was dit vloek of was dit moord?
Met tyd kry jy die laaste woord
Deur jou kind sal jy regeer, die liefde vind

Jy gee, jy's 'n engel van die hart
Jou liefde ken geen perk of kleur
Niks kan jou keer

Jy gee, soos 'n engel vlieg jy vry
Jy bring hoop aan die wat ly, vir oud en kind
Vir almal het jy tyd gevind
Maar was daar 'n hart vir jou?

Jy gee, soos 'n engel vlieg jy vry
Jy bring hoop aan die wat ly, vir oud en kind
Vir almal het jy tyd gevind
Maar was daar 'n hart vir jou?

Maar was daar 'n hart vir jou?

Curiosidades sobre la música Diana - 'n Huldeblyk del André Schwartz

¿Quién compuso la canción “Diana - 'n Huldeblyk” de André Schwartz?
La canción “Diana - 'n Huldeblyk” de André Schwartz fue compuesta por Andre Franke, Hans-Joachim Horn-Bernges.

Músicas más populares de André Schwartz

Otros artistas de Crooner