Op Die Tafels
Sy's 'n siel 'n meisie mooi
Met lippies opgetooi
Ponytail skoentjies rooi
En die mooiste sproeitjies ooit
Sy's blond maar geleerd
Altyd reg en nooit verkeerd
Op 'n aand neem ek haar uit
En toe surprise Lucille vir my
Op die tafel staan sy, toe dans sy, daar dans sy
Op die tafels dans sy, daar dans sy
Lekker lekker lekker
Op die tafel staan sy, toe dans sy, daar dans sy
Op die tafels dans sy, daar dans sy
Jy moet dit weet en nooit vergeet
Sy wag vir die regte man
Jy kan probeer selfs keer op keer
Maar dan kry jy dalk seer
Die manne kyk haar op en af
Toe sy op die tafel klim
Met haar hare blond en woes
Begin baarde weer te bloos
Op die tafel staan sy, toe dans sy, daar dans sy
Op die tafels dans sy, daar dans sy
Lekker lekker lekker
Op die tafel staan sy, toe dans sy, daar dans sy
Op die tafels dans sy, daar dans sy
Op die tafel staan sy, toe dans sy, daar dans sy
Op die tafels dans sy, daar dans sy
Lekker lekker lekker, lekker lekker lekker, lekker lekker lekker
Op die tafel staan sy, toe dans sy, daar dans sy
Op die tafels dans sy, daar dans sy
Lekker lekker lekker
Op die tafel staan sy, toe dans sy, daar dans sy
Op die tafels dans sy, daar dans sy
Daar dans sy