Ons Gaan Lepel Le

Nog 'n week is verby en die naweek lê voor
Al my tasse gepak en die langpad roep my
En bossies en veld ja dis al wat ek ken
En al wat ek weet jy't my hart gewen

Huis toe oppad na jou toe
Die verkeer is sleg en my liefde die terg
O huis toe oppad na jou toe
En vanaand weet ek ons gaan lepel lê

Saterdag aand al my pelle is hier en die vure brand hoog
Almal staan met 'n yskoue bier en 'n chop op die vuur
Maar skuins na twaalf as almal huis toe gaan
O my bokka dan weet ek dis net ek en jy

Dis Woensdag maar ek wens dis Vrydag
Want dan is dit ons dag en ek wil jou dan sien
Daar's rugby by die kroeg op die big screen
Maar dit maak nie saak nie want ek't jou kla gewen

Huis toe oppad na jou toe
Die verkeer is sleg en my liefde die terg
O huis toe oppad na jou toe
En vanaand weet ek ons gaan lepel lê

O huis toe oppad na jou toe
En vanaand weet ek ons gaan lepel lê
En vanaand weet ek ons gaan lepel lê

Músicas más populares de Touch Of Class

Otros artistas de Afrikaans