Ek Dood

(Ek dood) Ek dood
(Ek kom by hemelse poorte) Ek kom by hemelse poorte
(Ek klop aan reëlings) Ek klop aan reëlings
Ek sien Petrus vroetel met 'n bos sleutels (Petrus, bos sluetels)
Ek vra, Meneer God tuis? (God tuis?)

Petrus mompel, ek geloofsoortuigings? (Petrus mompel, ek geloofsoortuigings?)
Invul op pienk vorm, drie fout (Invul op pienk vorm, drie fout)

Ek sê, ek nie seker nie (Ek nie seker nie)
Ek't my katkesasietoets geslaag destyds in Erfurthuis (Katkesasietoets geslaag destyds in Erfurthuis)

Ek trek daarna na Hilbrow (Daarna na Hilbrow)
Ek skree in Pinkster-kerke (Pinkster-kerke)
Ek hanne in die lug (Hanne in die lug)

Ek gooi wag tot mense uit woonstel
Ek glo wederkoms, antichris, hel engele
Ek na Weskoppies (Weskoppies)
Ek skisofreen (Skisofreen)

Ek Roomskatoliek-anglikaan (Anglikaan)
Ek studeer filosofie (Ek studeer filosofie)
Ek's seaanses (Ek's seaanses)
Ek orals
God alleen weet, Meneer God

Petrus krap kop, glimlag dan, sluit oop (Petrus krap kop)
(Gaan maar binne) Gaan maar binne
(God nie godsdienstig) God nie godsdienstig
God liefde (God liefde)

Curiosidades sobre la música Ek Dood del Koos Kombuis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Ek Dood” por Koos Kombuis?
La canción Ek Dood fue lanzada en 2012, en el álbum “Dertien”.

Músicas más populares de Koos Kombuis

Otros artistas de