Pa En Ma Blues

Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Ma, hoekom hoor jy nie vir my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Ma, hoekom sit jy nie by my nie?
Pa, hoekom loop jy nie langs my nie?
Ma, hoekom hoor jy nie vir my nie?

Pa, hoekom hou nie jy van my nie?
Ma, hoekom maak jy my nie bly nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Ma, hoekom sit jy nie by my nie?

Waar is al die goed wat ek nie kry nie?
Daar, is daar geen hoop by hierdie wyn nie?
Pa, hoekom hoor jy nie vir my nie
Hier waar ek snags lê en so koud kry nie?

Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Ma, hoekom hoor jy nie vir my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Ma, hoekom sit jy nie by my nie?
Pa, hoekom loop jy nie langs my nie?
Ma, hoekom hoor jy nie vir my nie?

Ma, hoekom lees jy nie vir my nie?
Pa, hoekom hou jy nie van my nie?
Ma, hoekom blink jy nie vir my nie?
Pa, hoekom hoor jy nie vir my nie?

God, hoekom praat jy nie met my nie?
God, hoekom maak jy my nie vry nie?
Ma, hoekom lees jy nie vir my nie?
Pa, hoekom maak jy my nie bly nie?
Pa, hoekom maak jy my nie bly nie?

Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?
Pa, hoekom praat jy nie met my nie?

Curiosidades sobre la música Pa En Ma Blues del Koos Kombuis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Pa En Ma Blues” por Koos Kombuis?
La canción Pa En Ma Blues fue lanzada en 2017, en el álbum “Langpad Na Lekkersing”.

Músicas más populares de Koos Kombuis

Otros artistas de