Wie Is Die Man

Wie is die man met die purper kleed?
Wat kniel daar in die tuin, wat bloed sweet want Hy weet
Hy sal verraai word met 'n soen, Hy weet wat Hy moet doen
As die oggend oor die heuwel hang word Hy die offer Lam

Wie is die man wat oor 'n lewe treur?
Wie is die man wat stormwinde keer?
En wie is die man wat steeds Sy wonderwerke laat gebeur
Sien jy Hom aan die kruis, en is Hy by jou tuis?

Wie is die man wat 'n blinde kan laat sien?
Wat dowes kan laat hoor en melatses kan genees
Wie is die man wat die leideingspad moes loop?
Wat die hel se vuur moes wraak om die wêreld vry te maak?

Wie is die man wat oor 'n lewe treur?
Wie is die man wat die storm winde keer?
En wie is die man wat steeds Sy wonderwerke laat gebeur
Sien jy Hom aan die kruis, en is Hy by jou tuis?

Hy is die Koning, Hy's die Heer
Op die wolke kom Hy weer om vir altyd te regeer
Te regeer

Wie is die man wat oor 'n lewe treur?
Wie is die man wat die storm winde keer?
En wie is die man wat steeds Sy wonderwerke laat gebeur?
Sien jy Hom aan die kruis, en is Hy by jou tuis?

(Wie is die man), die son net weg wou raak
(Wie is die man), toe die skurwe randte purper maak?
(Wie is die man), ek sien Hom loop, Sy oë sag, vol hoop
Ek sien dit en ek ween, toe weet ek Hy's die Een

Toe weet ek Hy's die Een

Músicas más populares de Sonja Herholdt

Otros artistas de Afrikaans