Laat U Lig Skyn

Laat U lig
Laat U lig
Laat U lig in my skyn Here Jesus

Laat U lig
Laat U lig
In my skyn o Here Jesus

Laat U lig
Laat U lig
Laat U lig in my skyn Here Jesus

Laat U lig
Laat U lig
Laat U lig in my skyn Jesus

U is die Morester
Almagtig Heer
Deur al die eeue heen
Sal ek U eer

Ek sing 'n nuwe lied waar ek ook mag gaan
My lied sal wyd weerklink
Ek prys U Naam

Laat my skyn
Laat my skyn
Laat my skyn vir U Here Jesus

Laat my skyn
Laat my skyn
Vir U o Here Jesus

Laat U lig skyn
Deur my o Jesus

Laat U lig
Laat U lig
In my skyn o Here Jesus

Laat my skyn
Laat my skyn
Laat my skyn vir U Jesus

Curiosidades sobre la música Laat U Lig Skyn del Sonja Herholdt

¿Cuándo fue lanzada la canción “Laat U Lig Skyn” por Sonja Herholdt?
La canción Laat U Lig Skyn fue lanzada en 1999, en el álbum “Môre sal die son weer skyn”.

Músicas más populares de Sonja Herholdt

Otros artistas de Afrikaans