Sol-Tech Roepstem

Gee my iets om voor te staan
Lei my op om vooruit te gaan
Vandag, môre en elke dag, in geloof lê al ons krag

Jy verwesenlik my drome
Jy help om my toekoms te bou
Deur jou waardes, jou geloof, jou trou
Fondasies daarop gebou

Sol-Tech, Sol-Tech
Hier’s my twee hande ek gee wat ek het
In Sy almag, is geloof my krag
Sol-Tech elke dag

In Afrikaans word ons opgelei om ‘n toekoms voor te berei
Met waardigheid en integriteit
Boer drome ver vooruit

Sol-Tech, Sol-Tech
Hier’s my twee hande ek gee wat ek het
In Sy almag, is geloof my krag
Môre begin vandag
Sol-Tech elke dag

Músicas más populares de Ruhan Du Toit

Otros artistas de Afrikaans