Lewe Red

Riana Nel

Ek sien jou val ek sien jou struikel
Ek sien jou seerkry
Want ek het geval
Ek het gestruikel en ek het seergekry

En daar is niks wat ‘n pa nie sal doen
En daar is dinge buite my beheer
Net die begeerte om jou veilig te hou
Teen dit wat ek nie kan keer

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Glo dat Hy jou in Sy arms het

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Ek moet dit oorgee aan gebed
En ek het

Ek is ‘n mens met al my foute
Weet ek jy is net geleen
Ek het probeer
Gedoen wat ek kon doen
Maar nou het ek oor gegee

Want daar is niks wat ‘n pa nie sal doen
En daar is dinge buite my beheer
Net die begeerte om jou veilig te hou
Teen dit wat ek nie kan keer

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Glo dat Hy jou in Sy arms het

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Ek moet dit oorgee aan gebed
En ek het

En ek glo
Daar is geen groter as die Here wie ek glo
En Hy hoor
Ek’s net ‘n pa wat gebede vra

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Glo dat Hy jou in Sy arms het

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Ek moet dit oorgee aan gebed

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Glo dat Hy jou in Sy arms het

So as ek jou lewe kon red
Sou ek alles gee wat ek het
Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
Ek moet dit oorgee aan gebed
En ek het

Curiosidades sobre la música Lewe Red del Ruhan Du Toit

¿Cuándo fue lanzada la canción “Lewe Red” por Ruhan Du Toit?
La canción Lewe Red fue lanzada en 2020, en el álbum “Monumentaal”.
¿Quién compuso la canción “Lewe Red” de Ruhan Du Toit?
La canción “Lewe Red” de Ruhan Du Toit fue compuesta por Riana Nel.

Músicas más populares de Ruhan Du Toit

Otros artistas de Afrikaans