Monumentaal

Riaan Benadé, Paulo Azevedo, Gerhard Steyn

Daar’s niks om te vrees nie
Ons is nog nie gebreek nie
Moenie opgee nie
Moenie ophou probeer nie
Dis nog nie te laat nie

En bou ons verlede
Ons is hier vir ‘n rede
Hier lê ons sweet
Hier lê ons bloed
Staan op want ons moet

Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader
Kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie
En Hy’s in beheer
Dis monumentaal

Mag ons nooit vergeet nie
Dit was nooit tevergeefs nie
Onthou ons helde
Hier lê hul bloed
Staan op want ons moet

Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader
Kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie
En Hy’s in beheer

Niks kan ons keer nie
Want Hy’s in beheer
Dis monumentaal
Dis monumentaal

Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dis net genade
Ons weet dit al jare
Niks kan ons keer nie
Want Hy’s in beheer

Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader
Kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie
Want Hy’s in beheer

Niks kan ons keer nie
Want Hy’s in beheer
Dis monumentaal

Curiosidades sobre la música Monumentaal del Ruhan Du Toit

¿Cuándo fue lanzada la canción “Monumentaal” por Ruhan Du Toit?
La canción Monumentaal fue lanzada en 2020, en el álbum “Monumentaal”.
¿Quién compuso la canción “Monumentaal” de Ruhan Du Toit?
La canción “Monumentaal” de Ruhan Du Toit fue compuesta por Riaan Benadé, Paulo Azevedo, Gerhard Steyn.

Músicas más populares de Ruhan Du Toit

Otros artistas de Afrikaans