Wys My Jou Hart

RIANA HELETJIE NEL

Het jy ooit gewonder
Hoe dit sou voel as al die see se water
Oor jou spoel, en het jy ooit gedink
Dat dit alles so sou uitdraai
Net om aan die einde
In trane te saai, want jy kyk na my
Soos die stormboot
Net om in te gee tot sy waters
Maar ek ken 'n God
Wat ons help om te glo
Hy verstaan en ken al ons vrae

So wys my jou hart
Waarvoor jy bang is
En waaroor jy twyfel, en neem
Nou my hand
Vee weg jou trane
Vergeet al jou vrese, en neem
Net een tree op 'n slag
En saam sal ons lag oor gister
Want genade is net vir vandag
Genoeg

Te veel keer getwyfel
In dit wat jy glo
En steeds bly jy staande
Want Iemand hou jou bo

Net om te sien
Hoe die sonstrale skyn
En dit wat jou moeg maak
Deur liefde verdwyn, en jy
Kyk na my soos die stormboot
Net om in te gee tot sy waters
Maar jy ken 'n God
Wat jou help om te glo
Hy verstaan en ken al jou vrae

So wys my jou hart
Waarvoor jy bang is
En waaroor jy twyfel, en neem
Nou my hand
Vee weg jou trane
Vergeet nou jou vrese, en neem
Net een tree op 'n slag
En saam sal ons lag oor gister
Want genade is net vir vandag
Genoeg

Want jy kyk na my
Soos die stormboot
Net om in te gee tot sy waters
Maar jy ken 'n God
Wat jou help om te glo
Hy verstaan en ken al jou vrae

So wys my jou hart
Waarvoor jy bang is
En waaroor jy twyfel, en neem
Nou my hand
Vee weg jou trane
Vergeet nou jou vrese, en neem
Net een tree op 'n slag
En saam sal ons lag oor gister
Want genade is net vir vandag
Genoeg

Curiosidades sobre la música Wys My Jou Hart del Riana Nel

¿Cuándo fue lanzada la canción “Wys My Jou Hart” por Riana Nel?
La canción Wys My Jou Hart fue lanzada en 2011, en el álbum “Die Moeite Werd”.
¿Quién compuso la canción “Wys My Jou Hart” de Riana Nel?
La canción “Wys My Jou Hart” de Riana Nel fue compuesta por RIANA HELETJIE NEL.

Músicas más populares de Riana Nel

Otros artistas de Country pop