Jy Was Daar

Riana Nel, Ewald Coleske

Jy weet dis net wanneer dit saak maak
Wat jy aan my raak
Jy weet jou arms laat my luister
Hier waar jy langs my slaap
Ek hoop jy weet jy is my einde
En jy sal altyd wees
Een gees, een vlees tot die dag van my dood

Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart
Aan jou belowe, jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen is wat ons het
Net genade, jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar, jy's waar my hart behoort

Jy sê dis hoe ons dit kan heelmaak
As ons net aanhou praat
En as die praat nie meer genoeg is
Net te onthou wat wag
Jy sê jy weet ek is jou einde
En ek sal altyd wees
Een gees, een vlees tot die dag van jou dood

Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart
Aan jou belowe, jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen is wat ons het
Net genade, jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar, jy's waar my hart weer asem haal vir die eerste maal in jare
Net aan jou
Pleit ek trou

Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart
Aan jou belowe
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen is wat ons het
Net genade (Net genade)
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar, jy's waar my hart behoort
Jy was daar, jy's waar my hart behoort

Curiosidades sobre la música Jy Was Daar del Riana Nel

¿Cuándo fue lanzada la canción “Jy Was Daar” por Riana Nel?
La canción Jy Was Daar fue lanzada en 2014, en el álbum “Die Regte Tyd”.
¿Quién compuso la canción “Jy Was Daar” de Riana Nel?
La canción “Jy Was Daar” de Riana Nel fue compuesta por Riana Nel, Ewald Coleske.

Músicas más populares de Riana Nel

Otros artistas de Country pop