Weier

Riana Nel

As die ligte vervlou
En ek is nie meer onthou
Tussen die mure van jou ma se kombuis
Jy sê jy soek 'n begin en ek is net 'n vriendin
Maar jis ek wens daar was meer tussen ons

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op 'n vuur hier binne my
Laat 'n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet niе hoe jy weier om tе klop
Maar jy weier om te klop

En van gister tot nou as jy my dalk kan onthou
Verander alles in jou ma se kombuis
As alles net soos dit was, so hoekom lyk jy verras
Ek was moeg gesit en wag net vir jou

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op 'n vuur hier binne my
Laat 'n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop

Aan my deur dis my hart wat jy skeur want jy kan nie sien daar is 'n môre
Na vandag se gebeure weet ek dis seker daar's iets wat jy net nie hoor

Jy is die olie op 'n vuur hier binne my
Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure maar
Jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop
Laat 'n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure maar
Jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop

Curiosidades sobre la música Weier del Riana Nel

¿Cuándo fue lanzada la canción “Weier” por Riana Nel?
La canción Weier fue lanzada en 2014, en el álbum “Die Regte Tyd”.

Músicas más populares de Riana Nel

Otros artistas de Country pop