Soos Ek Is

Is ek verkeerd om te dink jy sou wag vir my
Mekaar langs dieselfde roete kry
Ek kan dink jy wil eerder vergeet van my
Nie tyd vir 'n hart gebrekery

Ek was blind en ek kon nie my rigting kry
Nie gedink jy stel belang in my
In 'n oomblik alleen hier saam met jou
Weet ek nou

As dit is hoe dit voel om jou vas te hou
Is 'n ewigheid dan net te gou
Want wat ek voel hier saam met jou
Is wat ek nie kon binne hou

Sal jy my liefhê soos ek is
Al het ek jou so teleurgestel
In 'n oomblik my net weer
Van ware liefde te kan leer

Ek weet die tye verraai al ons swakhede
En niemand kan geheime hou
Maar ek sien in jou oë die liefde wat
Enige iemand kan vertrou

Ek was 'n kind en ek kon nie my rigting kry
Nie gedink jy stel belang in my
In 'n oomblik alleen hier saam met jou
Weet ek nou

As dit is hoe dit voel om jou vas te hou
Is 'n ewigheid dan net te gou
Want wat ek voel hier saam met jou
Is wat ek nie kon binne hou

Sal jy my liefhê soos ek is
Al het ek jou so teleurgestel
In 'n oomblik my net weer
Van ware liefde te kan leer

Alles in die wêreld maak weer sin
Waarvoor ons gewag het, het begin
Net 'n enkele oor van jou en my
Is die wag dan nou verby

As dit is hoe dit voel om jou vas te hou
Is 'n ewigheid dan net te gou
En wat ek voel hier saam met jou
Is wat ek nie kon binne hou

Sal jy my liefhê soos ek is
Al het ek jou so teleurgestel
In 'n oomblik my net weer
Van ware liefde te kan leer

'n Oomblik my net weer
Van ware liefde te kan leer

Músicas más populares de Riana Nel

Otros artistas de Country pop