Vanaand Lig Ons die Dak

Vat laag vat vas
Kom gee ‘n bietjie gas
Die week was te mak
Vanaand lig ons die dak

Gaan mal gaan bos
Kom maak jou hare los
Die week was heeltemal te mak
So vanaand lig ons die dak

Ek bel al my vriende
En ek wil party hou
Sommer sonder rede
Sommer hier en nou

Die naweek het mos aangebreek
Die braaivleisvuur is aangesteek
Gee al jou worries ‘n soen goodbye
Kom maak groot lawaai

Vat laag vat vas
Kom gee ‘n bietjie gas
Die week was te mak
Vanaand lig ons die dak

Gaan mal gaan bos
Kom maak jou hare los
Die week was heeltemal te mak
So vanaand lig ons die dak

Ek’s al lankal lus vir kuier
Ek’s al lankal lus vir lag
En ek wil nie en ek weier om vir nog ‘n dag te wag

Vanaand raak ons ‘n bietjie rof
En middernag byt in die stof
Gee al jou worries ‘n soen goodbye
Kom maak groot lawaai

Vat laag vat vas
Kom gee ‘n bietjie gas
Die week was te mak
Vanaand lig ons die dak

Gaan mal gaan bos
Kom maak jou hare los
Die week was heeltemal te mak
So vanaand lig ons die dak (Vanaand vanaand lig ons die dak)

Vat laag vat vas
Kom gee ‘n bietjie gas
Die week was te mak
Vanaand lig ons die dak

Gaan mal gaan bos
Kom maak jou hare los
Die week was heeltemal te mak
So vanaand lig ons die dak

Vat laag vat vas
Kom gee ‘n bietjie gas
Die week was te mak
Vanaand lig ons die dak
Kom kom maak ‘n groot lawaai

Músicas más populares de Ray Dylan

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)