Bloumaan
Bloumaan groot oor my groenkoringplaas
Daar woon my meisie eensaam reinig en mooi
Bloumaan ons is so ver van mekaar
Sy straal van liefde sy weet sy is my nooi
Gee my ‘n lamplig
Gee my ‘n doringboom
En my bruinoog meisie die een van wie ek droom
Ek sê bloumaan groot oor my groenkoringplaas
Alleen op die kloofpad wonder hoe sal ek maak?
O bloumaan ek sal nog altyd verlang
Na my bruinoog meisie en die tye van kuier saam
Gee my ‘n lamplig
Gee my ‘n doringboom
En my bruinoog meisie die een van wie ek droom
Gee my ‘n lamplig
Gee my ‘n doringboom
En my bruinoog meisie die een van wie ek droom
Bloumaan groot oor my groenkoringplaas
Alleen op die kloofpad wonder hoe sal ek maak?
Ou bloumaan ek sal nog altyd verlang