Stout, Jy's Stout

Botter kannie in jou mond smelt nie
Maar jy kan jouself nie help nie
En jy mag niemand vertel nie

Jy’s prim en proper
Maar by my is jy nie so nie
Ek kannie glo jy’t my getoor nie
Ek kannie glo jy soek weer skoor nie

My tone krul van die lekkerkry
As jy so skielik vat aan my

Stout jy’s stout
Jy knyp my op die linkerboud jy’s stout so stout
En ek like dit

O ek sê stout jy’s stout
‘n Kieliekrap op die regterboud jy’s stout so stout
En ek like dit

Dit is soos water
En dit rol van jou rug af
En ek raak van my kop af
As jy verby my huis draf

Ek gryp my tekkies
En hardloop in die straat af
Toe ek by jou verby draf
Toe gee jy my mos lyfstraf

My tone krul van die lekkerkry
As jy so skielik vat aan my

Stout jy’s stout
Jy knyp my op die linkerboud jy’s stout so stout
En ek like dit

O ek sê stout jy’s stout
‘n Kieliekrap op die regterboud jy’s stout so stout
En ek like dit

Stout, jy's stout
Jy knyp my op die linkerboud jy’s stout so stout
En ek like dit

Mmmmmm stout jy’s stout
‘n Kieliekrap op die regterboud jy’s stout so stout
En ek like dit
Ek sê jy’s stout

Músicas más populares de Ray Dylan

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)