Nog 'n Bietjie Meer

JOHAN OBERHOLZER

Ek kyk deur die album
Ek soek al die fotos van jou
Die kaggel brand warm
Terwyl ek die blaaie omvou

Want jy is nie hier nie
Jy sê jy gaan bietjie laat wees maar dis nie net ‘n uur nie
Waar is jy waar is jy?

Ek soek ‘n bietjie meer nog ‘n biejtie meer nog ‘n bietjie meer van jou
As jy my nie stywer vas wil hou
Sal ek okay wees sonder jou

Gee my nog ‘n biejtie meer nog ‘n bietjie meer nog ‘n bietjie meer van jou
Maar as jy nie wil nie
Sal ek fine wees sonder jou

Die klok slaan al agtuur
Ek gooi nog ‘n glasie rooiwyn
Ek wil nie meer wag nie
Ek kyk nie meer deur die gordyn

Verbrand nog ‘n foto
Maar hou al die mooistes agter en dan maak ek my oë toe
Waar is jy waar is jy?

Ek soek ‘n bietjie meer nog ‘n biejtie meer nog ‘n bietjie meer van jou
As jy my nie stywer vas wil hou
Sal ek okay wees sonder jou

Gee my nog ‘n biejtie meer nog ‘n bietjie meer nog ‘n bietjie meer van jou
Maar as jy nie wil nie
Sal ek fine wees sonder jou

Jy glip uit my hande
Ek kyk hoe verbrand jy in die vuur
As dit nie verander sal ons nooit weer saam wees nie

Ek soek ‘n bietjie meer nog ‘n biejtie meer nog ‘n bietjie meer
Van jou
As jy my nie stywer vas wil hou
Sal ek okay wees sonder jou

Gee my nog ‘n biejtie meer nog ‘n bietjie meer nog ‘n bietjie meer van jou
Maar as jy nie wil nie sal ek fine wees sonder jou
Maar as jy nie wil nie sal ek fine wees sonder jou
Ek kyk deur die album
Ek brand al die fotos van jou

Curiosidades sobre la música Nog 'n Bietjie Meer del Ray Dylan

¿Quién compuso la canción “Nog 'n Bietjie Meer” de Ray Dylan?
La canción “Nog 'n Bietjie Meer” de Ray Dylan fue compuesta por JOHAN OBERHOLZER.

Músicas más populares de Ray Dylan

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)