Meisie Met Die Kortste Rokkie
Ek dans met die meisie met die kortste rokkie, ronde koppie, sy lyk soos 'n poppie
Ek dans met die meisie met die kortste rokkie, ek dans met die lig van die maan
O Mamma sê tog net ja, sê tog net ja, sê tog net ja
O Mamma sê tog net ja, ek dans met die lig van die maan
Ek dans met die meisie met die kortste rokkie, ronde koppie, sy lyk soos 'n poppie
Ek dans met die meisie met die kortste rokkie, ek dans met die lig van die maan
Toe sê ek o Mamma sê tog net ja, sê tog net ja, sê tog net ja

Ek dans met die lig van die maan
Ek dans met die lig van die maan
Ek dans met die lig van die maan
Ek dans met die lig van die maan