Maar as Jy Weg Moet Gaan
Jy hoef my nie te sê
Ek weet hoe jy voel
Ek glo jy leef jou lewe
Soos jy binne jou voel
En ek verstaan die dag sal kom
Maar tog is ek so bang
Hoe dit voel as jy moet gaan
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag terug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so
Vir jou en vir my
Daar was dan soveel twyfel
Nou is daar net spyt
My gedagtes maak my klaar
Van onsekerheid
Ek weet dis tyd dat jy moet gaan
Maar my hart breek binne my
Om dit sonder jou te begin
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag terug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so
Vir jou en vir my
Dis lank nog nie te laat nie
Sal jy my onthou?
Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag terug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so
Vir jou en vir my