Hoe Kan Ek Weet
Nog ‘n ster het geval uit die hemel
En nog ‘n ster wat skyn vir altyd brand
En nog ‘n kans om weer te glo in liefde
En dis net jy wat my kon vind kon keer om seer te kry
Hoe kan ek weet hoe kan ek weet
Of ek net droom en of jy regtig daar is?
Hoe kan ek weet en hoe kan ek weet?
Ek wil my hart verloor as alles waar is
Breek dit oop die deur na my geheime
Roep my naam dit klink net soos musiek
Is jy reg vir my en als wat ek kan gee?
Want dis jy wat my kon vind kon leer om lief te kry
Hoe kan ek weet hoe kan ek weet
Of ek net droom en of jy regtig daar is?
Hoe kan ek weet en hoe kan ek weet?
Ek wil my hart verloor as alles waar is
Kan ek weet ?
Kan ek weet?
Kan ek weet?
Hoe kan ek weet hoe kan ek?
Hoe kan ek weet hoe kan ek weet
Of ek net droom en of jy regtig daar is?
Hoe kan ek weet hoe kan ek weet
Ek wil my hart verloor as alles waar is