Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My

Jy lyk onskuldig
En ek wag geduldig
Dis funny
Om te sien hoe jy my terg

Maar jy dink ek weet nie
Dat jy my opmeet nie
Ag come on
Die spanning raak nou erg

Jy speel ‘n game van kat en muis
Dis duidelik
Jy’t dit weer bewys
Jy maak my klaar ek kan dit nie verdra

Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie

Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie

Ek is gewillig
Is jy nog onskuldig?
Ek’s seker
Jou gevoel vir my is daar

Wil jy nie bly nie
Hier naby my nie?
Belowe
Beloftes maak mos skuld

Jy speel ‘n game van kat en muis
Dis duidelik
Jy’t dit weer bewys
Jy maak my klaar ek kan dit nie verdra

Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie

Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie

Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie

Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie

Curiosidades sobre la música Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My del Ray Dylan

¿Cuándo fue lanzada la canción “Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My” por Ray Dylan?
La canción Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My fue lanzada en 2013, en el álbum “Goeie Ou Country In Duet”.

Músicas más populares de Ray Dylan

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)